1. Ek was van altyd maar skugter Omgedraai en weg gevou, Altyd verwyderd van iemand se nugter, Die stok en siel van onthou. 2. Ek was van altyd maar net een Toe gevou en ingesoom Altyd verwyderd – net ek en my grafsteen Stilte ingewerk soos kis vol been…

Ek soek na meer en meer woorde wat soos goud kan hang aan my boorde; want dit maak kennis begeerlik, selfs rand-en-sent onontbeerlik.   Maar my woorde is so karig min dis net ‘n leë pot met baie niks in; so Die Wysheid doen skielik verslag: “Neem My woorde in…

ONS TWEE BENE – Nardus van der Vyver   Saam-saam stap ons twee bene die pad dra alle gewig saam van die lewe een van ons is links en die ander probeer regs te lap maar ons loop darem en vergewe…   So verander die linkerbeen in ‘n wrak en…

MISKIEN… – Nardus van der Vyver   Miskien is die lewe maar net ‘n warrelbos wat groter word met tyd; of wat sneeubal…koud…rond…gevaarlik… wat al hoe groter word van verwyt…met tyd.   Miskien is almal net ‘n holderstebolder soos die hamster se wilde speelding wat rondjaag en nêrens kom… al…

2Comment

Die Loftusmasjien -Nardus van der Vyver   Ek en my pêl gaan sit op Loftus en al wat ek sien is die Bloumasjien want hoë rugby-oktaan is mos hier ons kultus.   Ons tappits het ons horingcovers op ons kop, kaal bo-lywe is blou gespraypaint, pom-pom balle is metalicblou gefynt…