A!  Welkom, welkom, welkom!  Ek kan nie sê hoe bly is ek dat jy werklik hier is nie.  Nee, regtig, genuine, ek is regtig bly.  Dis nie net nog ‘n cliché nie;  werklik bly.  (onseker en in gedagte; by homself)  Ek…ek weet net nie of jy baie lank gaan tuis…

Daar’s hy, daar’s hy mense!  (Dankie, dankie.)  Sjoe!  Ja, nee, kyk, hier is ons nou, hier is ons nou. Baie dankie dat julle almal tyd afgestaan het om na my te kom luister.  Ek weet, ek weet, almal se tyd is maar kosbaar en ek sal julle nie lank besig…