So vinnig as jy kan sê: “mes”…hahaha….mes…mes…mes…  Ek het nog altyd ‘n ding  vir ‘n mes.  Dit is ‘n man se trots, sy alles.  Dit sê presies watter man hy is.  ‘n Jagtersmes sê: “My baas is hier..hy soek jou…hy kry jou…hy slag jou…hy is die baas.”  Ja, dit is…

HARDLOOP, DIRK “Dirk le Grange, as jy weer omdraai om te gesels is die duiwel los in die klas, het jy my?” Dis juf van Heerden.  Sy is altyd ewe erg – met of sonder haar besem.  Somtyds hardloop sy so vinnig met die besem na jou toe, jy kan…

2Comment

“Uhm…uhm…sjoe…hallo…uhm…oukei…as mens nou die waarheid vertel, hoef jy nie later te lieg nie…toe ek vanoggend by die deur uitstap, het ek vir myself gesê: ‘Myself, die laaste ding wat jy vandag moet doen is om jou speech by die huis te vergeet.’  Nie dat ek nie my speech ken nie,…