0Comment

Nooit hoef jou kinders wat trou is te vra:

Wat beteken jou parlement dan, Suid-Afrika?

Ons weet dis die seël van ons vryheid en reg

Maar vir naaste en vreemde is alles maar sleg!

Soos uit die blou van onse Hemel
Uit die dieptes van ons see
Dit word die bloute van ons toekoms
Soos die kranse nou antwoord gee!

Ons ewige gebergtes
Word nou ons ver verlate vlaktes
En Word so n rooi beret se klagtes
Party sal lewe, party sal sterwe

Ons almal toi-toi vir jou, Suid-Afrika!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *