Kry jou eie webwerf, geskryf deur Nardus van der Vyver


OPSIE EEN

‘n Webwerf met ‘n hoofblad en twee bladsye wat:

  • geskryf word deur Nardus van der Vyver self
  • een keer ‘n maand opgedateer word
  • visueel aantreklik, geskik vir jou eie unieke niche
  • aandag trek by die regte mense
  • geregistreer word by soekengines
  • soekengine-vriendelik is, soos Google, Yahoo, Bing, Ens.
  • gereed om “gelink” te word met sosiale media
  • ‘n gedeelde url-adres

ALLES VIR SLEGS R199 per maand en R250 opstellingsfooi.  (Addisionele bladsye beskikbaar teen addisionele kostes)

OPSIE TWEE

‘n Webwerf met ‘n hoofblad en twee bladsye wat:

  • geskryf word deur Nardus van der Vyver self
  • een keer ‘n maand opgedateer word
  • visueel aantreklik, geskik vir jou eie unieke niche
  • aandag trek by die regte mense
  • geregistreer word by soekengines
  • soekengine-vriendelik is, soos Google, Yahoo, Bing, Ens.
  • gereed om “gelink” te word met sosiale media
  • ‘n unieke URL-adres soos beskikbaar is

ALLES VIR SLEGS R229 per maand en R380 opstellingsfooi.  (Addisionele bladsye beskikbaar teen addisionele kostes)

Skakel 083 305 5900